You can browse for your printed books by either clicking on the MENU option or the IMAGE of the "DC Bookstore" or The Individual "Schools Booklists" below. We offer a door to door delivery service.
This product will be shipped in approximately 7-14 working days
Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal- en Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word van graad 4 tot 7 gebruik. Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literere begrippe vir dielaerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. Afdeling A is 'n chronologiese opsomming van die taalleer.