
You can browse for your printed books by either clicking on the MENU option or the IMAGE of the "DC Bookstore" or The Individual "Schools Booklists" below. We offer a door to door delivery service.
This product will be shipped in approximately 7-10 working days
Is dit nie ongelooflik hoe iets so klein soos ’n diamant sulke grootveranderinge in die wêreld kan teweegbring nie? Die ontdekking vandiamante in Suid-Afrika het veroorsaak dat mense ver getrek het, soos jy in hierdie boek gaan sien. Dit het tot groot nuwe ontwikkelings integnologie gelei en baie mense se lewens verander. Dit is maar net een van die opwindende temas waarvan jy hierdie jaar gaan leer. Jy gaan ook van groot oorloë leer en wat dit veroorsaak het. Jy gaan meer van die wêreld van vervoer en handel leer. Jy gaan selfs ook uitvind hoe die weer werk. Hierdie boek is jou gids tot die verlede, die hede en die toekoms. Wees ontvanklik en kyk hoe jou kennis vermeerder.